News24 | SA Vleismerino-ramme behaal gemiddeld R9 118

Goeie pryse is vir SA Vleismerino’s betaal op die 22ste produksieveiling van Koos en Buks de Wet van Graaff-Reinet.